9 Feb 2020: Miami
The island day i decided to not get off
because the weather was not great ,was overcast and the sea was rough, so i
spent the day on board.
Hubby had another rough night and hardly
slept.
Die corona virus storie veroorsaak omtrent
choas en agv dit moes liefie aanboord bly en sy dag af in Miami is
gekanseleer,so die was nie n baie gelukkige man nie.Ek is toe alleen middestad
toe.
When i woke this morning and looked through
our porthole i could see that a marathon is underway on the road to Miami
Beach. Sure enough when i got to downtown there were people all over the place
and the half and full Miami marathon was in full swing.
People, runners, music and stalls all over
the waterfront. Today was 21 degrees so very glad not warmer for them, last
week it was 12 degrees when we got off the ship. Only 2 ships were in port
today so very quiet and must say was nice, rustig.
Moet erken raak nou lui vir rondloop en
plekke gaan kyk.was mos al hierso so het net in die waterfront rondgehang tot
dit tyd was om terug te stap na ons skip toe.n Sterk wind gehad oppad terug en
moes klou vir lewe en dood aan my peak,,het beslis n goeie workout gehad al die
pad terug.
Die see lyk vir my omgekrap so dink ons
gaan beslis rol vanaand.Die gaste lyk ook vir my woelig so net die tyd sal leer
wat die week alles inhou.
10 Feb 2020: @SEA
Gisteraand was maar n woelige nag en die
see het ons ou skip laat rol en ruk en kreun!!
Vanoggend wakker geword en presies 8 uur
toe kondig hulle n kode alpha af maar gelukkig was liefie alreeds weg kantoor
toe,so reg vir hardloop.
Hoor later was darem niks ernstigs nie so
baie bly vir hulle want vandag n see dag en kom eers more middag laat in San
Juan aan so jy gaan moet sterk staan tot ons by die land kom en met iets
ernstigs is dit maat n gedoente.
Die passasiers is omtrent aan die kuier en
dit gaan lekker,dink teen die einde van die cruise gaan n hele paar weer groot
oe wees as dit by die rekening kom,mos maklik om nou net die kaart te swipe!!
Wou plek gaan bespreek om op n toer te gaan
wat hulle tradiosionele danse en musiek uitbeeld maar ongelukkig vol so ek sal
maar weer volgende week moet probeer of dalk vroeer inspring en bespreek.
Vandag ook bietjie reen gehad maar dit het
ook gekom en gegaan.
Verstaan nou heeltemal hoekom die
Amerikaners mal is oor die son as ek na die ander dele van die land sien wat so
toe is onder die sneeu,hierdie sonnetjie hemels.
11 Feb 2020: St Thomas
We woke up this morning in St Thomas and
are here for the whole day so that was nice to know .Got off late morning and
then we walked into town,was just nice to stroll around and be rustig , no
rush.
Here the traffic is terrible and lots and
lots of cars, no rush and things go to island time! To make things worse they
are working on the roads all over. So have to make sure you have more than
enough time to get from poInt A to B.
It has been full moon and we have been
joking for hubby is starting to believe there is truth in the story met die
maan gepla! Want hier was nou heel week mense wat heel mal is en snaakse goed
doen en optree. Een van die susters noem dit al n moon cruise,haa haaa
Die gedoente het al verlede week begin. Was
nogal lekker om in die downtown rond te loop en te sit en musiek luister.Sal
volgende week as ek alleen rondloop fotos neem want dit mos n onmoontlike taak
as sekere mense saam rondloop!
Die reen wolke het ook vandag hul
verskyning gemaak en ons is hier en daar in die reen gevang.
On our way back to the docking area we
decided to stop for a beer after our long walk from the down town area.
Nothing like a cold beer on a hot day and
when you are thirsty, today we tried a Corona and had a Heineken.
Toe is dit bed toe vir n middag slapie en
ons het omtrent v dood geslaap,was heerlik
In die loop van ons slaap sessie het die
krag afgegaan vir n oomblik en ons het eers vir n oomblik gedink ons is terug
in SA. Dit nogal n scary gedagte om krag te verloor op die skip,hoop hul het
die probleem opgespoor en uitgesorteer.Net voor donker is ons vanaand uit St
Thomas weg nogal n mooi gesig.
12 Feb 2020: Tortola BVI
This morning was another perfect day in this part of the
world,Tortola British Virgin Islands
Only 2 ships in port today but dont think
they can take more than that.
We got off after the drill so left the ship
at about 11.30. The port area ok but not
a place to go for a nice long walk so we ended up at a local bar where we had
lunch, warm shrimp in Taco which was spicy and delicious, after the first one
we decided to order another! Had to tell a lovely local lady het food was
excellent and that brought a huge smile to her face.
The ship next to us had divers working on
there hull so big diving operation underway.Hubby says they work on the ship
and sometimes they can watch on a screen
to see what they are doing under water.
Hope we have plain sailing with no more
dramas for we have 2 sea days before we are back in Miami,so this week we are
bypassing the GSC Island.
14 Feb 2020: @SEA
Valentyns dag en hier op die skip het hulle
omtrent moeite gedoen,van ysbeelde van n 1 hoog tot kos,koek,brode noem maar
op.Vreeslik moeite gedoen en lyk te mooi,neem aan die eetplekke sal vanaand ook
vol wees .Ons op die see vandag en more nog n see dag.
Ek was darem vanoggend gym toe nadat ek
gister bietjie af gevat het en lui was.Kon darem weer volstoom aan die gang kom
en my hele roetine deurgewerk.
Na ontbyt is ek weer na dek 8 waar ek
lekker kon sit en in vrede en stilte kon lees.moes lag vir n passasier wat klip
hard erken hierdie plek is die beste en grootse geheim op die skip.Omdat ons
vreeslik stadig seil en omtrent geen wind
het nie was dit heerlik buite en ook nie te warm nie.
Ongelukkig was die mediese afdeling weer
woelig met siek mense so hulle vat nie grond nie,no rest for the wicked!!Soos
ek gister gese het nog n see dag le voor so mens moet maar net hoop hulle hou
tot in Miami
Verlede Sondag is ons al teen die kus van
Kuba af in die rigting van die Karibiese eilande,het dit op TV waar ons gewoonlik diep see koers kry eilande toe,neem
aan dit moes iets met die see en weer te doen gehad het,wie sal weet!!
Die Korona virus veroorsaak maar orlas in
die wereld moeilikheid en veral die industrie is op high alert,ons moet net
hoop en bid ons spring dit vry want met
griep en maagwerkings is dit erg genoeg op die skip.
15 Feb 2020:@SEA
Wel wat n gedoente !!!pasient wat bloei en
bloed nodig het en ons sit in die middel van die see!!!.Toe is daar n
aankondiging gemaak en gevra dat enige persoon aanboord wat A- is moet asb dadelik
na die medies toe gaan want hulle soek dringend bloed vir iemand.
Gelukkig was daar meer as genoeg om van te
kies en is dit nie wonderlik nie, toe die krisis kom toe is daar meer as genoeg
mense wat bereid was om te help.Lyk my dit was n eerste keer vir my liewe man sedert
sy vloot loopbaan en dis amper soos n
oorlog kit wat die weermag mense gebruik in nood situasies.
Dit is net so gevaarlik om die bloed te gee
want so n pasient kan ook n reaksie kry wat ook dodelik kan wees maar alles het
goed afgeloop en sy het haar 2 eenhede gekry.Net toe hulle dink nou is alles
beter toe gaan sy amper in arres met
erge pulmonale edeem (kort asem) agv vog in jou longe so toe is dit weer
raakvat oomblikke,dankie tog hy was in die medies en toe die verpleegster roep
vir hulp was hy reg daarso.
Ons kamer op dek 4 en die medies op dek 13
so dit kan n rukkie vat om daar uit te kom as dit lewe en dood sake is.Toe is
dit planne om haar nou op land te kry en ons is deur die kaptein ingelig dat
ons oppad Miami toe vanaand 6 uur in Nassau gaan aandoen om haar af te laai
sodat sy direk na Miami gevlieg kan word want ons kom eers more oggend vroeg
daarso aan
So hier het dinge vinnig verander en
omtrent die span op hul tone gehad.Ek nogal bly vir die geleentheid om net by
die pragtige hawe in te seil want is n pragtige gesig en die see mooi plat.Sien
in England is dit weer storms ,reen en sneeu! More is dit weer ek en my staptog
tot in die middestad in Miami.
Comments
Post a Comment