24 Feb 2020: Miami
Vandag was dit weer tyd vir vir alleen
rondloop want liefie nog steeds geblok om af te klim agv die virus. Ons hoop
teen volgende week is dinge anders maar net die tyd sal leer.
Toe ek wil afklim wil my kaartjie nie werk nie so het n paar
benoude oomblikke gehad maar is toe toegelaat om te gaan maar gedink gaan dalk
weer n probleem he met die opklim slag.
Ek is stad se kant toe en daar was weer n
groot byeenkom aan die gang en die keer was dit die Wodapalooza Miami Crossfit
Festival.Omdat dit afgekamp is kon ek nie in nie en moes maar tevrede wees om
deur die draad dinge dop te hou.
Ek was verstom oor hoe goed gebou die mense
is en ek wil amper se vir my gelyk na ouer mense as jonges.Om op te warm was
daar n vrou wat op een been afgaan op haar hurke met haar ander been vooruit
gestrek en so gaan sy op en af op een been en dan die ander been ,amazing
So jammer kon nie die kompetisies of
deelmnemers sien nie maar nou ja een van daai dinge.Daar was ook baie van daar
skoetertjies wat almal mee deesdae rond beweeg in die stad,so lyk my heelwat
van die deelnemers het met dit gekom,lyk my jy los hom net daar wat jy wil stop
en afklim,niemand vat enigiets nie.
Daar was ook n ander vrou wat aanmekaar
heen en weer oor n groot vierkantige boks gespring het en ander wat weer aan
toue en ringe gehang het en hul self optrek met hulle arms tot teen die
dwarsbalk.Dit wil gedoen wees en neem aan net die bestes van oor die hele land
was seker almal hierso om deel te neem aan die kompetisie.
Besluit om vandag by Ross n draai te maak
dit is ook een van die plekke waar die crew koop en wraggies soek al so lankal
n bloed rooi broek en daar hang een reg voor my tussen al daai honderde stukke
klere en dis my nommer,en hy pas toe soos n handskoen ,so moes hom net koop!!!
Daarna was dit weer tyd om die pad aan te
pak terug skip toe.Presies dit waaroor ek bekommerd was het toe gebeur en my
kaart wou alweer nie werk toe ek op die skip wou klim nie!!! Gelukkig het die
sekuriteits beampte geweet ek behoort aan liefie en na n paar benoude oomblikke
is dinge reggestel en ek was reg om aan boord te gaan.
4uur is ek op boontoe om die seilaway te
bekyk van dek15 en vandag is ons skippie eers heel onder toe om te gaan draai
reg in die stad voor ons uit is diep see se kant toe.Dit is eintlik vrreslik
mooi om die stad so van albei kante te sien terwyl mens uitseil uit die Miami
hawe gebied.
Ons het dadelik in die oop water gevoel
hier gaan dinge bietjie rol en ruk vannag en dit was ook so. See rof en
omgekrap .Liefie se kollega voel nie lekker nie so ons hoop net hy gou beter
anders is hulle net twee vir al die mense en dit sal n gemors afgee veral as
hulle so besig is soos die laaste 2 weke.
25 Feb 2020: @SEA
The sea has been really rough and we are
all over the place so if you get seasick i don’t think it has been a pleasant trip
that is for sure. Got a lot of walking in yesterday so this morning i was lazy
and decided to give the gym a skip!!
Went down and booked my ticket for St
Thomas and Magens Bay so really looking forward to it.
26 Feb 2020: San Juan Puerto Rico:
Sailed into this port and it is raining and
weather not looking too promising? So glad have had good weather with our other
visits to this beautiful city. Am going to get off later tonight just for a
quick bite and some fresh air after hubbys shift has ended.
We got off at about 8 and o my word just
when we started walking the heaven’s opened and the rain came down in buckets.
We did not even have enough time to get our plastic rain ponchos on and got
soaked.
Our favorite spot was open but there was no
one in sight and all the chairs were tipped over so they must have known no
business tonight with this bad weather. So we made a u turn and went straight back to the ship.
Teen die tyd is ons sop nat en dis so goed
jy het met jou tekkies in n skottel water ingeklim,sloef,sloef.Ons lyk
natuurlik soos nat gereende hoenders en soos n ander vroutjie se in die tipe
reen you are soaked to the bone.
Toe ek deur sekuriteit wil gaan is daar
weer fout met my kaartjie en nou is ek glad nie in n goeie space nie! So toe
moes ek in die vreeslike toestand met my nat skoene en hare wat lyk soos
natgereende hoender nog by ontvangs n draai gaan maak om die affere uit te
sorteer.Gelukkig kon n man my vinnig uithelp en alles is reggestel.
Was biiter bly om weer ons ou gaaitjie te
sien,so toe is dit n warm stort ,eetsaal toe en toe dadelik bed toe.So San Juan
was nou nie vandag n wenner nie en dink ook nie die gaste sal se dit was n
positiewe ervaring nie. So weer speel n groot rol dit het ek nou beleef.
27 Feb 2020: St Thomas
Today was my first excursion so was very
excited to go and see this island and Magens Bay.
We were picked up by the local taxis that
takes 15 passengers ,they are open taxies with big V8 engines
to go up this very hilly island with twists and turns all over.
Our driver was a local Rastafarian with a huge
kopdoek vol rasta dreddlocks vir my so groot soos 2 rugby balle,ek het my
verkyk aan die kapsel wat binne in n sak ingeprop is,wou n foto neem maar
gedink dit gaan nie goed lyk nie,en my begewe
Dit was nogal n belewenis die geryery in
die trokkie,as hy sy voet op die petrol sit dan hoor jy hoe hy sluk aan die
petrol,en die paaie is nou en ek bedoel regtig nou ,jy moet jou arm en vingers
binne hou of jy kan dalk iets langs die pad verloor.
Hy verduidelik goed maar is maar n gesukkel
om te hoor wat hy vertel of ek raak doof!! so tussen die gebrul van die taxi.Hier
en daar moet ons om skerp draaie wag vir voertuie om eers verby te gaan en op
een plek moes n stoorskraper eers sy opskep ding ophys in die lug sodat ons
bymekaar kan verby kom.
Then we arrived at the highest lookout
point on the island with the most stunning views over the island and Magens Bay,
the famous beach. Only had 30 min to spare there, so it was very rushed and i
would have loved to spend more time to just enjoy the view and drink a banana
daiquiri.
Het daarso ook n baie groot winkel met die mooiste goed maar net te min tyd.Ek
het in die ry geval om vir my ook een van die piesang daiquiris te bestel maar
die tyd het my ingehaal en ek moes loop voordat die barman by my bestelling
uitgekom het,so dit was n teleurstelling,maar nou ja toe is dit tyd om berg af
te ry na die bekende strand.
Ons is toe daarso afgelaai met 2 ure tot
ons beskikking en daar is net mense waar jy kyk.Die weer ook nie te lekker nie
en koelerig vandag so ek het eers vir my n toasted broodtjie gaan bestel is al
heel tyd lus vir net n gewone ou toasty
soos by die huis en toe n bier saam met dit!! Nie eintlik my tipe bestelling
nie maar nou ja is op n eiland!!
Kon gelukkig n plekkie kry by die bar met n
pragtige uitsig oor die see kry en het toe daar my toasty geeet en my biertjie
gedrink.Daarna het ek vir my n plekkie op die sand gekry teen n palmboom en
daar het ek rustig bly le tot dit tyd was om terug te gaan om die taxi te kry.
Ons is toe weer terug na die onderdorp waar
al die winkels is en moes toe daarso weer n ander taxi terug kry skip toe maar
ek het besluit om eerder terug te stap en is toe op my eie terug skip toe.
Het ook oppad gehoor hoe n vrou vertel van
haar vriendin was so 3 weke terug op die toer gegaan het na die boulders in
Tortola en sy beveel dit nie aan nie want se hulle laai jou net af en jy moet
alleen daar regkom,so ek het besluit gaan dit eerder n skip gee.
28 Feb 2020: Tortola
This morning i decided to give the gym a
skip and just had breakfast and waited for hubby to get off after the weekly
drill. A beautiful day in this port today but hubby worked all night, when i
woke up he was getting ready for the day and had not slept all night.
So we decided to go for a short walk and
then got a spot under a palm tree with a patch of grass and a rooster with his
lady scratching around under a bush.Here you see them all over the islands en
lyk my hulle is street wise want sien nie enige wat dood gery is nie.
Tot op die skip maak die personeel die hane
na met n gekraai in die eetsaal!! Then it was time for some food and drink and
we had some lovely beef wraps and beer.
I decided to be brave and had a bloody mary
wat heel lekker was en ook die kop heel lekker laat voel het haa haaa.Was
bietjie sterk na my smaak.
As die bartender eers vir jou se onthou om
die ding eers te roer voor jy drink dan weet jy,hulle bedoel besigheid!!!! Toe
is dit weer tyd vir middag slapie want teen die tyd was liefie stokflou en
pap.Sommer moeg en gedaan gelyk.Tyd vir huis toe gaan,hierdie was n besige en
stressvolle kontrak sover.
Vanaand het hy vir ons plek bespreek by Los
Lobos n Mexikaanse Restaurant op die skip en sien vreeslik uit .Gaan bietjie braaf wees en nuwe goed probeer.So
sal more kan vertel wat ons toe daarso beleef en geproe het.
29 Feb 2020: @SEA
We got all dressed up and off we went to ,
Los Lobos,the Mexican Restaurant. I ordered an Margarita on the rocks with salt
and it was baie lekkkkeeer,will definitely order it again, was served in a
beautiful Mexican glass with a huge rim.
Then hubby had a shrimp starter that looked
very smart and dainty and i had a soup that had a corn flavor, also had strange
topping on that i preferred to the soup self.
Our mains were shrimp on a skewer and
tortillas with chicken and fried pineapple. I thought i was going to get a
mielie but that did not happen. Also got pitch black Dorito’s which i have
never had with a sauce with a skop!!!
Then we were spoilt with some French wine
and dessert was a flan and a coconut cake gedoente. Must admit i dont think i
will be visiting the Mexican Restaurant again, just not food that i like. The
drinks were the highlight of the evening, so that says it all. Gelukkig verskil
smaak en dis nie dat die kos sleg was nie, dis net nie my smaak nie.
Vandag is nog n see dag en more is dit weer
Miami om die volgende passasiers op te tel. Ek hoop regtig en bid dat ons die
virus gespaar bly want dit gaan n gemors afgee as dit hierso toeslaan. So n
plek is die ideale plek vir kieme en goggas om uit te broei en almal kom van verskillende plekke die hele
wereld oor. Ons tel die dae huis toe en ek nog 3 weke en liefie 4,so ons hou
duimvas ons maak dit tot dan.
Comments
Post a Comment