20 January 2020
20 January 2020: @ Sea
We left Miami at 16h00 on a perfect day, my
plan was to join the passengers on the top deck to enjoy the beautiful views
with sailaway but never got there for my 2 suitcases made there appearance and
i decided to rather unpack and get settled in.
Did not take long to invade my poor
husbands space and then it was time to put the suitcases away until it is time
to fly home again in 9 weeks time.
The ship is beautiful and brand new,so
alles blink en lyk mooi.Ek verkies die kleiner skepe maar moet erken die een is
mooi en goed beplan,die eetsaal mooi ruim en die obervasie dek is regtig iets
besonders,daar is n rustige gevoel met die lekkerste le banke en kussings met
groot vensters met n uitsig oor die see.
Ek vermoed dit is waar ek baie van my tyd
gaan deurbring want die rasserige areas nie vir my nie.
Was 8 uur op en toe was dit tyd om die gym
te besoek, daar het ek klei getrap maar deurgedruk en 2 uur later was dit tyd
vir ontbyt. Nou was dit tyd om my deursettings vermoee te toets want het
besluit gaan reg eet en nie oorboord gaan nie,hoop dit hou!!! So vars vrugte en
jogurt was die eerste oggend se keuse.
Ons gaan eet eers 8.30 in die aande maar
dit vir my heerlik want dan kom liefie saam en ons gaan eet op dek 16 met die
mooiste uitsig oor die see. Gelukkig het ons ook by ons plan gehou en matigheid
voor oe gehou en soet gewees.Hy het 5kg verloor in sy 5 weke hierso so lyk goed
en voel goed.
Voel vir my die gewieg van die skip erger
maar dink het seker net vergeet hoe dit is of dis nou winter hierso en see nie
so kalm nie.Gelukkig raak ek nie see siek nie so ek slaap te lekker as ons so
wieg,ook maar groot ogies want die see niemand se maat nie en skrikkerig vir
wilde woeste see en golwe. Op een van ons roetes in noorde van die land was ons
in n storm vir 2/3 dae en toe het ek begin groen voel na 2 de dag se konstante se gerol.
21 January 2020:
We arrive in our first port of San Juan
(Puerto Rico) late this afternoon and am very excited for this is one of my
favorite ports that we have been to before. The sail in, is just stunning with
a beautiful fort overlooking the sea and
built on the cliffs.
So glad we are docked close to the old city
and we can walk to everything, hubby working today so hopefully next week we
can explore together.
2/3 weeks ago they had an earthquake here
so with there last visits here the power was out ,hopefully it has been restored
by today.Dit nou nie vir my n lekker gedagte nie maar nou ja more is ons in St
Thomas en daarso was mos n rukkie terug daai vreeslike storm daarso gewees, wat
baie plat gevee het. Die eerste week gaan bekyk ek net alles en sal dalk van
volgende week beplan om ander dinge te doen en te beleef.
See on one of the excursions you can swim
with pigs and that i have never heard of so think would like to do that. So hopelik kan ek een van die dae n foto opsit
van ek en die varkie!!!Dit doen mens op die private eiland van Great Stirup Cay
en laas het ons ook die heerlikste vars vis by die locals gekry of moet ek se
liefie het en ek het saam geeet,natuurlik.
Het my snorkel goed gebring en sien baie
uit maar moes my padda voete los want tas was te swaar so sal maar moet water
trap en bene oefening gee.Hierdie was ook die plek waar ek die wonderlikste
ervaring gehad het om tussen duisende visse te swem,dis net visse waar jy kyk
,het n spesifieke naam maar is nou weg uit die gedagtes!! Fish Ball ????nee kan
nie nou onthou nie.
Nog n ding wat ek graag wil doen is om in
Tortola na die boulders te gaan kyk,jy swem en beweeg tussen hierdie massiewe
klippe so in die vlak water.Hulle noem dit Virgin Gorda,sea caves and sea
pools.
In Puerto Rico is daar n Rum Sea and Salsa
wat lekker klink , Fiesta Latina en Sips and Bites of Old San Juan hopelik kan
ek dit ook doen of beleef.
Nou is dit eers siesta tyd tot dit afklim
tyd is.
Het so 5 uur afgeklim en toe was dit tyd
vir rondloop en alles bekyk.Oooo ek verkyk my aan al die mooi ou goed,.die
strate van blou teel blokkies en die pragtige ou huise,love love die argitektuur.dis
so kleurvol en intressant.
Eers is ek die strate in en toe loop ek
langs die see tot by die fort en toe see langs aan die ander kant van die fort
terug dis regtig beautiful,met daai aansteeklike musiek wat speel. Moes eers by
starbucks stop maar daar was die wifi maar treurig en toe is dit al donker en
tyd vir terug skip se kant toe.Het sommer teen die water waar al die skepe gedok is eers by n klein
kroeg gestop en so stok siel allen vir my n mojito bestel en rustig gesit en
dit geniet,was heerlik.
Nou is dit tyd vir aandete en dan bed toe
maar lyk my liefie gaan vanaand laat werk so weet nie wanneer ek hom gaan sien
nie.More is dit St Thomas.
22 January 2020: St Thomas BVI
Arrived in St Thomas on a beautiful summer
day and just know today we are going to sweat thats for sure!! Was good and got
a gym session in before breakfast and then it was back to the observation
lounge with stunning views over St Thomas that was while i waited for the ship drill
to pass.
After hubby arrived it was time to go
exsploring,so we left the harbor area and walked all the way to Blackbeard’s
museum just to get there after walking up the 1000 steps and it is closed ,the
very old hotel was also closed but looks like it has closed indefinitely so
that was a big disappointment wanted to have a beer at the old pup
By this time we are sweating and we look
like people that have just come out of the gym!!
So we walked all the way back to the harbor
area and it was time for an ice-cold beer and some food. Can’t drink on an
empty stomach can we!!!
Well 4 beers later and finished a big
bottle of water we were hydrated again and ready for a afternoon sleep. We had
a lovely afternoon and next visit i am going to take a taxi to the closest
beach and check this out. The shops are close but unfortunately you need to
take a taxi to get to beaches for a swim.
Hier is dit nou ordentelik warm soos Durban
se hitte. So na n gestappery is jy warm en dors en moeg. Gin wonder dinge
gebeur hierso maar stadig nie.Ek kon nie eintlik enige skade sien van die
onlangse hurricane wat hulle getref het nie,hulle werk wel aan die paaie teen
die see en sal baie lekker wees as dit eers klaar is.Die paaie is nou en die
voertuie baie.Hier ry hulle ook aan die linker kant van die pad.
Hier het ek weer vandag oor die 15 000 tree
gestap so lyk my ek gaan beslis oefening inkry.Die trappe by die 1000 steps was
omtrent n geklimmery en moes eers rus toe ek bo kom,,nie vir sussie nie!!!
Dink vanaand slaap ek soos n baba na al die
gestap en oefening.Tot more.
Comments
Post a Comment