27 January 2020: @ SEA

Vandag was n heel rusitge dag maar het darem eerste by die gym uitgekom daar het iemand amper hulself disnis  geval en dink dit kan maklik gebeur, van die jonges stel daai hardloop masjien op n baie vinnige spoed en misgis hulle omtrent! Ek hou net asem op.

Wou die lesing bywoon van al die verskillende excurtions wat hulle aanbied net om toe uit te vind was 10 uur en nie 12 uur nie,so sal nou soos die crew se ,next cruise bywoon!!

Het vamiddag my dood geskaam vir n paartjie wat mekaar sommer so klip hard aangevat het ,n ou man met n jong bokkie en syt nou vir hom sleg gese en ingese,klip hard, i dont like you just leave me alone en en en %^&* amazing hoe partymense kan optree.

Vanaand se sonsondergang was weer een van daai uit n prentjie boek,die see so glad soos n spieel en geen wind,amazing.More is ons weer laat middag in San Juan en sien baie uit om saam met liefie rond te loop.Gaan eers rondloop tot dit donker raak en dan hopelik iets drink by n klein kroeg voor ons terugkeer skip toe.Die plek het n bekoring van sy eie,dis vir my ongelooflik mooi. So n voorreg en seen waarvoor ek baie baie dankbaar is.

28 January 2020: San Juan Puerto Rico

Everyday you seem to see things and just wonder is it possible that people do these things? like a older women walking on a treadmill backwards, really if it was meant to be like that there would have been an option to do that!!! Another listening to her movie on her ipad while she is doing her exercise and not with earphones on but loud for all of us to hear, even while we don’t want to!!!

A man has just walked into the observation lounge screaming and calling out to his wife KATE, WHERE ARE YOU??? really this is crazy must be some alcohol involved or he  is feeling very happy and merry.

We arrived in San Juan late afternoon and was great to walk around with hubby. We did the same route we did a few years ago on our first visit to this beautiful island. Was a perfect evening so could take some nice photographs. Had to be back by 8 for we had a dinner date with the crew for one of the staff had turned 50. Also had time to stop for a Pina colada after our rondloop before returning to the ship.
We had supper at the Italian Restaurant and must say the food was excellent
I had Ravioli and a mushroom starter and both my plates we clean after i had finished.10/10 for the staff and chef.

Had to much to eat as usual but was really something, was so impressed. We had a lovely evening and think she had a nice birthday away form home. Then we hit the sack and slept until morning, morsdood when we woke up we were in St Thomas.

29 January 2020: St Thomas

Vandag toe lyk ons twee maar flou toe dit opstaan tyd is, ek het darem een glas wyn gedrink maar liefie nie n driuppel nie so dink hy het te veel sjokelade geeet ander sou hy ook die drank die skuld gegee het,haa haa.
Dit was weer tyd vir n crew drill en ek het na gym en ontbyt eers in die observation lounge my gaan neevlei op n le bank met die mooiste uitsig oor die hawe gebied  en daar het ek vasgeval vir n hele rukkie.

Na twaalf is ons toe af en het dadelik met die kabel kar opgegaan na n uitkyk punt met die mooiste uitsig oor St Thomas. Kan nie glo het dit nie op die vorige besoek gedoen nie,vandag was n eerste. Het vir ons n tafel gekry reg teen die kant en daar het ons toe vir ons kos bier en n painkiller!! bestel want hulle het nie moijito gehad nie.

Dit was ook net so lekker so sal dit weer bestel.Wonder waar kom die naam vandaan of miskien moet ek eerder nie weet nie!Die cocktail het ons op die waitor se advies bestel maar gelukkig was dit darem lekker. Dis nou een ding van die eilande hier is nou vir jou bulte en hulle hou vir ewig aan.Beslis nie iets wat mens uitstap nie en dit nog in die hitte nie.

Dis nou eers al vir die dag,more is dit weer Tortola,sal maar volgende rondte hierso iets doen.Was nie lus vir 5 uur opstaan nie want as ek die hele eiland wil sien moet ek baie vroeg wikkel.

30 January 2020: Tortola

Vandag is ons tot 14h00 by die eiland so weereens n kort dag en nie baie tyd vir rondloop nie of jy kan nie baie ver en wyd wegdwaal nie.
Lyk my daar was weer groot konsternasie die ander aand en daar was n bakleiery in een van die kroee so die volgende dag was dit totsiens vir die twee manne en hulle van die skip afgesit.

So hier gedra jy jouself of dis die einde van jou vakansietjie! Die wereld omtrent onderstebo met die aardbewings en nou die carona virus wat die ronde doen,hier raak hul nou ook heel mal en lyk my ons gaan almal in Miami nou eers onder die koorspen moet deurloop voor ons op die skip kan klim.Hoop die koorspen hou want 5000 passasiers later!!

More is dit weer n see dag en dan wag die eiland weer op ons.Sover was ons baie gelukkig met die weer en net sonskyn.

31 January 2020: @SEA

Was one of those perfect days with a flat sea and sailing slowly, so enjoyed the outside deck on deck 8.They have all these couches on this deck which is great so can accommodate a lot of people and most people that come to sit here are looking for peace and quiet or just lie and read and some even sleep.

Gedurende die nag het n siek vrou opgedaag in die medies en dis nou n gedoente want sy is kriteik siek en ons nou vir die volgende 2 dae op die see so hoe nou???
Ergste van alles sy was al siek voor ons weg is uit ons vorige port so kon daarso afgeklim het en huis toe gevlieg het maar nou  is dit 2 nagte van stress

Kon haar darem stabiliseer en toe is sy afgelaai in GSC en met n boot geneem na die hoof eiland en vandaar gevlieg na Miami.Sy het darem lewendig daar uitgekom maar dink nie dis iets wat sy gou gaan vergeet nie.Dink liefie was baie verlig toe sy land in Miami. Sal seker vir die volgende 2 dae slaap want die eerste nag gedeurnag en tweede nag was ook maar onrustig.

1 Feb 2020: GSC island

Cannot believe it is Feb en here we go again!! How time fly’s. When we get home it is end of March. Got off earlier today and did not even have time for breakfast for got caught in the crowd and just kept going and before i knew it i was on the tender boat on my way to the island.

Walked right to the end of the island and decided to get some sun today but thank goodness was not that hot today. The water was also a bit warmer than our last visit so i went for a nice long swim in crystal clear water.

While i was sitting on rocks with my feet in the water a few little fishes came up to me and started nibbling at me, this must be what those fish pedicures must feel like.. Then i started packing those pyramids of stones on the rocks, just for fun and picked up shells.

Late morning i decided that i had had enough sun for the day for did not want to look like a beetroot after our day here and went of to go looking for some lunch
Had the most delicious salads and some very tasty ribs.

Then it was time to visit the local stalls to see what they have to offer. After walking around there for a while i caught the tender boat back to the ship and it was siesta time. Tomorrow we are back in Miami and week 3 starts.

With this corona virus scare we will see what awaits us! Till next time.













Comments

Popular posts from this blog

20 January 2020