16 Feb 2020: Miami
Well last night at 6 we sailed into Nassau
to get our sick patient off the ship and off to hospital. The port looked full with
4 ships in port but thank goodness there was one spot left for us to dock.
Was getting dark when we sailed in and just
enough time to get some pics of the sail in. Must admit love this port a
beautiful place and always busy. With all the ships the place was lit up and a
pretty sight.
We docked and got the patient off the ship
in less than 45 min, she was loaded into the ambulance and it had not left the
port when our ship was on its way again. So dit was omtrent n vinnige storie, lyk
my hulle speel nie.
Hoor vandag dat die vrou wat afgelaai is
heel gesiene mense is en n baie groot besigheid besit. Wel wat ek wel weet is
dat sy dit amper nie gemaak het nie,so sy n gelukkige vrou.
Het probeer inkom om in Tortola na die
Gorge te gaan maar lyk my dis vol so is nou op n waglys so sal maar moet sien
of ek n plekkie gaan kry anders probeer ek weer volgende week.
17 Feb 2020: @SEA
Sure enough just when we though things were
returning to normal, i was having breakfast and the stretcher team were asked
to get together to fetch a patient, then i knew here we go again!!
Toe is dit so, n passasier het in die kamer
geval en n lelike femur fraktuur opgedoen, en ons sit alweer in die middel van
die see en kom eers more middag laat in San Juan aan. Gelukkig vir ons moet die
skip nou "speed up" soos hulle dit noem om die pasient vroeer in San
Juan te kry en dit beteken ons kan dan ook langer in die mooi stad wees.
Hoe se hulle ,geluk by die ongeluk!! Hubby
is off, so we will be able to visit the beach area i discovered last week and
go to the local pub with the most beautiful view over the sea.We just love
these areas where there are only a few tourists and locals.
The sea is rough but can swim and sit in
the shallow water,of moet ek se le soos n walvis wat gestrand is.Laas week was
daar hoeka twee tannies met ronde lyfies
wat daar in die vlak water net gesit het.Hoop nou net die weer speel saam.
18 Feb 2020: San Juan Puerto Rico
Ons het toe heelwat vroeer in San Juan
aangekom agv ons tannie met die gebreekte femur en kan jy glo albei haar kinders wat saam toer is ook dokters!
Wou nog vir liefie se hoe en wat toe word
hulle gou gese nee dis hoe dit gedoen word hierso en is toe bevestig na n
oproep na hulle kennisse by die huis.Moet se dit sit ook geweldige druk op die
persoon wat pasient behandel maar gelukkig was hy spot on met sy behandeling en
ondervinding.
Dink dit kan baie intimiderend wees vir
iemand wat nie n ou hand is nie,maar jy leer vinnig lyk my om op jou punt te
staan al is hulle die koning van waar ook al!!
Sy is toe heel eerste van die skip af en
toe kon ons ander afklim.
Ons is toe eerste strand toe en daar het
ons bly le en sleg wees tot na 5 toe. Was heerlik om net op die strand te le en
almal om ons te bekyk. Heelwat mense het geswem en vir baie lank in die water
gebly so die water moes warm gewees het.
Ek was skoon op my senuwees met n klomp
jong mense wat te diep na my sin die see in is en die branders was rof en woes.
Hulle waarsku ook dat daar sterk see strome is maar soos ons weet is mense mos
slim en sterk.Was baie verlig toe hulle die see uit is want hier le ons minding
our own business en voor ons weet is jy betrokke in n gedoente!
Ook n ma en haar seun langs ons gehad wat
heel tyd aan die stry was tot hulle ook die see in is,en wraggies toe sy uitkom
toe is sy lus vir gesels en vertel hulle 2 kom van New York en net op n 3 dae wegbreek
na n rowwe tyd tuis .Hy glo vreeslik slim en n begaafde musikant.Sy het nooit
gedink dat tieners so moeilik kan wees nie,haaa haaa
Daarna is ons toe see langs terug stad se
kant toe en het n klomp jong seuns gekry wat met n vreeslik spoed op hulle
skytborde by trappe afgaan en mekaar afneem, ook heeltemal te veel vir my senuwees
Toe ons natuurlik amper onder was toe kry die een dit reg en omtrent sy sukses
uitbasuin.
Toe was dit tyd vir ietsie eet en drink by
n local eetplek met lekker vibe en musiek.Liefie eet toe n hamburger wat lyk
soos n tripple burger met butternut
skyfies en ek begewe my in die pasta. Dit was regtig baie lekker en sal beslis
weer daarso gaan eet as ons dalk weer n kans kry. Local guava hot sauce was toe
ook vreeslik lekker en nie te warm vir my nie.
Het n mojito gehad maar dink sal volgende
keer eerder by die bier hou kry baie meer waarde vir jou geld.Ook nie my les
geleer nie want het dit nou al hoeveel keer oorgekom dan bestel ek wraggies
weer n mojito!!!
Toe was dit tyd vir die local DJ wat musiek
maak en dit het sommer die hele atmosfeer nog lekkerder gemaak met die mooiste
uitsig oor die hawe.Hierna was dit al donker en tyd vir huiswaarts keer,na ons
ou gaaitjie op die skip.Weird hoe bly mens is om terug te keer na jou ou plekkie
na so n rondlopery, al is dit hoe klein.
19 Feb 2020: St Thomas
8 uur toe is ons gedok en die weer lyk nie
te lekker nie ,ek kan sien hier kom reen vandag.Terwyl ek op dek 16 is met
ontbyt toe maak die hemele oop en dit begin reen.
Besluit nee wat in die reen gaan ek noe nie
rondloop nie en gelukkig so n rukkie later toe trek dit oop en ek maak my
escape! Liefie het eers n drill vandag en hy wil daarna verlore slaap inhaal so
ek gaan alleen rondloop so het groot planne gehad ,wat nie lank gehou het nie.
Dorp toe is seker ook so 30min se stap en
mens sweet omtrent in die vreeslike hitte.Ek het verlede week mooi oorbelle gesien en het eers
hulle gaan koop en toe nog n rukkie rondgeloop maar dit het ook nie lank gehou
nie toe wil ek ook terug skip se kant toe.Glo dit of nie maar mens raak moeg
van rondloop en rondhang.
Toe is ek opsoek na n plek wat my horlosie
batterye kan vervang en gelukkig was daar n plek in die dokarea wat my kon help,so nou is albei my horlosie
gesigte in sinc en op tyd. Afrika tyd en local tyd. Toe skoon vergeet om te
wifi terwyl ek in die dorp was en toe besluit om by n local bar reg langs die
skip te sit en gou n bier te drink net om hulle wifi te kan gebruik .
Alles behalwe rustig,langs my was n man wat
3 biere gou weggeslaan het en nog vir n shot van een of ander soort gevra
het,so hoef seker nie verder te verduidelik nie ,die sing en dans toe heel
lekker saam met die oorverdowende musiek dat ek nie eers myself kan hoor dink
nie.
Oorfone in my ore gesit maar dit het ook
nie gehelp nie so ek is toe later daarso weg en mnr kuier toe nogsteed te
lekker,weet nie hoe hy gelyk het toe hy daar weg is nie maar kan my net
indink,hoop nie hy moes nog terug skip toe nie want weet nie of hy dit sou
gekry het nie en 3 skepe gedok vd dag.
More is dit Torotla en lyk my my excurtion
gaan nie gebeur nie want nou nog niks gehoor nie so dink ek gaan eerder
volgende cruise weer probeer en eerder more die Suid Afrikaanse winkel gaan
soek wat tot biltong verkoop en allehande dinge van die huis. Daar gaan my
budget in sy kanon!!!!
20 Feb 2020: Tortola BVI
Arrived here before dawn and were going to
be on our way by 14h00,only problem the shops only open late morning so not
long time to shop for the passengers.
I decide to go into town just to see what
the place looks like maar nee wat hulle sien my nie weer nie, vervalle paaie en
geboue en stukkende karre aan die orde van die dag en stalletjies hier en daar
wat dieselfde goed verkoop,was nogal teleurgesteld.
Het ook na die Waterhole gaan soek en
omtrent n gesoek gewees maar dit was ook vir my n teleurstelling weet nie wat
ek eintlik verwag het nie maar was vir my n regte gat! Die winkel langsaan het
toe paar Suid Afrikaanse goed verkoop soos Ina Paarman goed,biltong,oreo
koekies en Ceres sap en ek is daar weg met 2 pakkies biltong en n pakkie oreo
koekies.Daai piep klein pakkies en beskuitjies kos my toe $14!!
Bekende goed van die huis is maar net
spesiaal en lekker.Dan verlang mens sommer net huis toe met al ons chaos maar
die bekende.Liefie aan diens en sover gaan dit rustig en stil waaroor ons baie
bly is want die laaste 2 weke was rof.
More is n see dag en dan le die GSC eiland
voor maar hulle weet ook nie of ons daar gaan regkom nie want lyk my verwag
rowwe see en rowwe see en tendering werk nou nie lekker saam nie.So net die tyd
sal leer.
22 Feb 2020: @SEA
This was our second day at sea and we did
not make our stop over at the island for the day due to bad weather and high
swells. During the night we woke up with the ship rolling and then we knew
,dont think are going to be tendering in this rough sea, it is just to
dangerous.
Think it was a huge disappointment for the
passengers but was also cloudy and not great beach weather think that makes it
a little better. So it has been a long 2 days and tomorrow we are back in Miami
for the day. Het vir my 6 bolle wol gebring om te hekel maar eks bevrees dink
ek gaan klaar wees voor dit tyd is vir huis toe gaan Besig met my 2 skip
komberse brei die blokke hierso en werk dit by die huis aanmekaar en het darem
al begin maar nog ver om te gaan.
Gaan die week vir my plek bespreek in St
Thomas om die eiland te gaan sien en dan in Magens
Comments
Post a Comment